Free Bible Commentary, Afrikaans
Kommentare is in PDF-formaat en kan besigtig word met die mees onlangse weergawe van Adobe Reader©
South Africa Flag
OT Genesis 1-11
(Genesis 1-11)
Jesaja 1-39
(Isaiah 1-39)
Jesaja 40-66
(Isaiah 40-66)

NT Matteus
(Gospel of Matthew)
Romeine
(Book of Romans)
Galasiërs en
1&2 Tessalonisense

(Galatians and
1 & 2 Thessalonians)
 

Hierdie gratis Bybelstudie-webblad is toegewy tot the uitsonderlike inspirasie van die Bybel. Dit is die enigste bron van geloof (redding) en praktyk (die Christen-lewe). Die sleutel tot uitleg van die Bybel is om die oorspronklike outeur se bedoeling te bepaal deur middel van: (1) keuse van genre, (2) literêre konteks, (3) grammatika, (4) woordkeuse, (5) die geskiedkundige omstandighede van die skrywer en die teks, en (6) parallelle passasies (die beste verklaarder van ‘n geïnspireerde boek, is die geïnspireerde boek self. Die Bybel is ‘n biblioteek van waarheid.)
Die skrywer akademiese opleiding (sien aangehegde resumé en geloofsoortuiging by www.freebiblecommentary.org) in die hermeneutiek (Bybeluitleg) en probeer om:
  1. jou aan te moedig om die Bybel self te lees (jy, die Bybel en die Heilige Gees is van primêre belang)
  2.  jou te help om jou verstaan self te evalueer deur ander verklaringsmoontlikhede te verskaf
  3.  toe te sien dat wanneer die oorspronklike bedoeling (d.w.s. die enkele betekenis) eers ontdek is, dit toegepas word in jou eie kulturele omstandighede en lewe! Daar is baie moontlike toepassings, maar die outeur het een spesifiek bedoel!
  4.  Hermeneutiese beginsels kan nie met sekeheid ‘n teks verhelder nie, maar dit kan help om te bepaal wat die nié beteken nie!
  5.  Hermeneutiek verskaf ‘n lys van dinge om te onthou tydens die bestudering van Skrif. Elke aspek van uitleg is belangrik, maar dikwels vra moderne Bybelverklaarders bloot die vra: "Wat beteken hierdie teks vir my?” terwyl die beter vraag sou wees: "Wat was die oorsponklike skrywer (die enigste ontvanger van inspirasie) se boodskap in daardie tyd?” en: "Hoe is daardie waarheid vandag nog relevant?”
Ek hoop my Bybeluitleg-seminaar is vir jou ‘n seën en dat die vers-tot-vers-kommentare jou nader aan God Bring.

Dr. Bob Utley
Professor van Hermeneutiek (Afgetree)
 
Copyright © 2014 Bible Lessons International, P.O. Box 1289, Marshall, TX 75671, USA